Sunday, February 24, 2013

MALVA POEDING

Bestandele
1koppie meel
5ml koeksoda
2ml sout
1 eetlepel botter
halwe koppie suiker
1 eier
250ml melk
1 eetlepel appelkooskonfyt
1eetlepel asyn
SOUS
250ml ideal melk
200tg botter
halwe koppie suiker
halwe koppie kookwater
Sif droe bestandele. Voeg botter,suiker,geklitse eier en melk by en klop bestandele soos vir n koek.
Voeg 1eetlepel appelkooskonfyt en 1 eetlepel asyn by koekmengsel en meng.
Bak in n gesmeerde bak by 180c vir 30min en toets of gaar.
Verwarm sousmengsel en gooi oor warm koek.

No comments:

Post a Comment