Bestandele
1ui
500g groenboontjies
2 aartappels
150ml vleisaftreksel
2lepels margarien
5ml sout
baie growwe swart peper
Smoor ui en aartappel blokkies of ringe vir 10min. Voeg groenboontjies by met die vleisaftreksel.
Voeg sout en swart peper by en sit deksel op en kook vir 30min. Wanneer gaar sit klontjie botter bo-op en roer deur.
No comments:
Post a Comment