Sunday, February 3, 2013

GEBAKTE RYSPOEDING

2 k gaar rys
450ml melk
3 geklitse eiers
1 k suiker
1 t vanieljegeursel

Metode
Spuit oondbak met spray en cook. Voeg bogenoemde bestandele  in bak en roer met vurk.Bak in matige oond by 180C  vir 30 tot 40 min tot geset. Smeer appelkoos konfyt bo-oor en dien op met warm vla.

4 comments:

  1. Hierdie resep is heerlik! Ek sit net nog so half teelepel sout by 😉

    ReplyDelete
  2. Moet ek nie eers die rys weer kook nie

    ReplyDelete
    Replies
    1. Ja dit is 2 koppies gaar rys. Ek maak nou vir ons.

      Delete
  3. Ek stem saam. Die ekstra sout is vir die eiers. Die gaar rys het reeds sout in.

    ReplyDelete