Thursday, February 21, 2013

KOOL SLAAI

Bestandele
kwart kool
2wortels
kwart koppie pitlose rosyntjies
2ringe pynappel in wiggies gesny
150ml mayonaise
15ml kondensemelk
sout en swartpeper
Kerf kool fyn. Skil en rasper die wortels.Voeg al die bestandele in slaaibak en roer deur.
Bedien koud saam met braaivleis.

No comments:

Post a Comment