Skil wortels en sny in ringe. skil aartappels en sny in skywe. Smeer glas oondbak met margarine.
Pak skottel met blomkool, brocolli,koppie ertjies,wortels, murgpampoentjies,klein uitjies en skywe aartappels. Gooi gesnipperde spek bo-oor groente en sprinkel aromat en swart peper bo-oor . Meng 1 pakkie room wit uiesop met n koppie room of melk en halwe koppie koue water en gooi bo-op groente.
Sit gerasperde kaas bo-op en bak vir n uur teen 180 grade.
Wednesday, February 27, 2013
Monday, February 25, 2013
GROENBOONTJIES
Bestandele
1ui
500g groenboontjies
2 aartappels
150ml vleisaftreksel
2lepels margarien
5ml sout
baie growwe swart peper
Smoor ui en aartappel blokkies of ringe vir 10min. Voeg groenboontjies by met die vleisaftreksel.
Voeg sout en swart peper by en sit deksel op en kook vir 30min. Wanneer gaar sit klontjie botter bo-op en roer deur.

Sunday, February 24, 2013
MALVA POEDING
Bestandele
1koppie meel
5ml koeksoda
2ml sout
1 eetlepel botter
halwe koppie suiker
1 eier
250ml melk
1 eetlepel appelkooskonfyt
1eetlepel asyn
SOUS
250ml ideal melk
200tg botter
halwe koppie suiker
halwe koppie kookwater
Sif droe bestandele. Voeg botter,suiker,geklitse eier en melk by en klop bestandele soos vir n koek.
Voeg 1eetlepel appelkooskonfyt en 1 eetlepel asyn by koekmengsel en meng.
Bak in n gesmeerde bak by 180c vir 30min en toets of gaar.
Verwarm sousmengsel en gooi oor warm koek.

Saturday, February 23, 2013
KOOL BREDIE
Bestandele
stewing beef
halwe kool
ui
greenpepper
beef stock blokkie
1 groot patat
3 wortels
4 aartappels
5ml bisto
10ml mielieblom
5ml sou
5ml awart peper
braaivleis speserye
garlic en herb speserye
worctershiresous
Braai ui en greenpepper in kookolie en gooi bietjies, bietjies water by om ui mooi bruin te maak.
Voeg vleis by en spice. Gooi in 50ml worctershiresous oor vleis Los stock blokkie op in 250ml warm water en voeg by.Kook vleis vir n uur.
Sny kool fyn . Sny geskilde aartappels in kwarte.Skil wortels en sny in ringe. Voeg groente na die uur by en kook vir nog n half uur. Los die bisto en mielieblom op in 125ml koue water en voeg by. Laat prut vir 10min sonder deksel.

Thursday, February 21, 2013
RYS KOEKIES
Bestandele
400ml koekmeel
15ml bakpoeier
20ml suiker
5ml sout
5ml swartpeper
500ml gaar rys
1 blik sweetcorn
1 eier
150ml melk
kookolie vir vlak braai
Sif koekmeel,bakpoeier,suiker en sout saam. Vou rys en sweetcorn in gesifde bestandele in.Klits eier en melk saam en voeg by meel en maak aan tot n sagte deeg. Skep opskeplepels in matige warm kookolie.
Braai die ryskoekie eers aan een kant dan aan ander kant tot goudbruin.
Bedien warm met stroop of heuning bo-oor.Hierdie resep maak so 20 koekies.

KOOL SLAAI
Bestandele
kwart kool
2wortels
kwart koppie pitlose rosyntjies
2ringe pynappel in wiggies gesny
150ml mayonaise
15ml kondensemelk
sout en swartpeper
Kerf kool fyn. Skil en rasper die wortels.Voeg al die bestandele in slaaibak en roer deur.
Bedien koud saam met braaivleis.

CHICKEN 'A LA KING'
Bestandele
3 borsstukke hoender
1blokkie hoender stock
halwe pak room mushroomsop
150ml melk
1 ui
1 greenpepper
hoenderspice
swart peper
3 aartappels
halwe blik ertjies
pak mushrooms
Braai ui en greenpepper, spice hoender met hoenderspice en peper. Voeg hoender by ui smoor.
Los blokkie hoenderstock in 250ml kook water op en voeg by pot. Kook 30 min tot gaar, haal hoender uit en laat afkoel. Verwyder vel van hoender en pluis hoender in klein stukkies. Meng mushroomsop met melk en hou eenkant. Voeg aartappels wat in klein blokkies gesny is in hoendersous en kook tot sag.
Sny mushrooms in skywe en kook vir 5min saam met aartappels. Voeg gaar hoender, ertjies en mushroomsop by en laat prut vir 10min. Dien op met rys en groenslaai. Genoeg vir 4 mense.

Friday, February 15, 2013
HOENDER KASSEROL
Bestandele
1 groot ui
250ml rou rys
4 groot aartappels
1 pakkie bruin uiesoppoeier
125ml blatjang
125ml mayonnaise
250ml water
sout en swartpeper
5ml hoenderspeserye
Spuit oondbak met spray en cook. Voeg rou rys in oondbak. Skil aartappels en sny in skywe en rangskik bo-oor rys. Sny ui fyn en sprinkel oor aartappels. Spice hoender en rangskik bo-op. Meng uiesop,mayo,blatjang en water en gooi bo-oor hoender.
Bak by 180c,met deksel vir uur en n half. Verwyder deksel en bak nog n half uur sonder deksel tot hoender bruin is. Genoeg vir 4 tot 5 mense.
Wednesday, February 13, 2013
TUNA SLAAI
Bestandele
halwe pak noedels
4 gekookte eiers in kwarte gesny
halwe komkommer blokkies
2 tamaties in blokkies gesny
2 appels geskil en in blokkies gesny
klein blikkie pynappelstukkies of vars pynappel
1 ui fyn gekap
1 blik tuna gedreineer
250ml mayonaise
2 lepels kondensemelk
sout en swart peper na smaak
Kook die noedels vir 15 min in kokende water tot sag. Dreineer noedels in n vergiettes en spoel goed onder lopende koue water en laat afkoel. Meng noedels met bogenoemde bestandele en meng liggies in n slaaibak.
Lewer 4 tot 5 porsies

Tuesday, February 12, 2013
KERRIE SPAGHETTI
Ouma Sielie se resep . Hierdie warm slaai is spesiaal vir die manne. Dis heerlik saam met braaivleis.
Bestandele
1 groot ui
kookolie
15ml garlic
klein blikkie tamatiepuree
3lourierblare
2kaneelstokkies
halwe pak spaghettie
Kerriesous
10ml kerrie
5ml borrie
10ml appelkoos konfyt
10ml suiker
2lepels chutney
2lepels tamatiesous
50ml worcestershire sous
100ml water
Bring water tot kookpunt voeg sout by en breek spaghettie in drie dele en kook, spoel in vergieter en hou eenkant.
Gooi genoeg kookolie in pot sodat dit die hele bodem bedek. Smoor ui en garlic in die olie tot sag en voeg lourierblare en kaneel stokkies by. Gooi kerriesous by en laat prut op lae hitte. Voeg nou die tamatiepuree by en roer deur en laastens voeg gaar spaghettie by,voeg sout en roer spaghettie goed deur die sous. Bedien warm saam met braaivleis.
Hierdie warm slaai lewer 6 tot 8 porsies.

Monday, February 11, 2013
KOOL OP DIE KOLE
Bestandele
1 kool
bacon
botter
kaas
foelie
Sny diep kepe in die kool, nie reg deur nie. Vul die repe met botter,bacon en kaas en draai dig toe met
foelie. Sit dit op die kole en kook vir n uur. Draai gereeld om. Toets na n uur of sag.

ROERBRAAI RYS
Bestandele
2k gaar rys
10ml rys speserye
halwe telepel kerrie
greenpepper
ui
mushrooms
sout en peper
kookolie of botter
Braai ui en greenpepper vir 5min,voeg nou mushrooms by en roerbraai.
Wanneer uie,greenpepper en mushrooms sag is voeg gaar rys en smaakmiddels by en roer deur en braai vir 5min. 50ml water kan bygevoeg word indien nodig. Genoeg vir 4 mense.

PAMPOENKOEKIES
Bestandele
500ml gaar pampoen
250ml meel
10ml bakpoeier
2ml sout
5ml fyn kaneel
1 groot eier, geklits
kookolie
Stroop
15ml botter
250ml suiker
200ml melk
30ml suurlemoensap
2 stukke kaneel
Plaas die pampoen in n mengbak en maak fyn. Roer die meel,bakpoier,sout en fyn kaneel saam en meng goed. Roer die geklitste eier daarby en meng weer. Verhit die olie en skep lepelsvol fyn pampoen in die verhitte olie en braai bruin aan weerskante.
STROOP
Verhit al die bestandele vir die stroop, bring tot kookpunt en laat prut vir 15min. Giet die stroop oor die pampoenkoekies.

Saturday, February 9, 2013
Thursday, February 7, 2013
ROOM AARTAPPELS
Bestandele
1ui
1greenpepper
garlic
200g bacon
6 Groot aartappels
3lepels geroomde sampioensop
1 pakkie mushrooms
15oml melk
houer room
kaas vir bo-oor
sout en swartpeper
Skil aartappels en kook. Hou eenkant. Braai ui,garlic,bacon en greenpepper. Meng sampioensop met melk.
Sny sampioene in skywe en voeg by uie en voeg swart peper. Gooi melkmengsel en houer room by pan en prut vir 5min op lae hitte. Spuit vuurvaste oondbak met spray en cook en sit aartappels in. Gooi die pan mengsel bo-oor aartappels en sit kaas bo-oor. Bak by 180c in oond vir 30 min.
Hierdie warm slaai is genoeg vir 6 mense.

Tuesday, February 5, 2013
KERRIE PERSKE SLAAI
500g pasta
1ui
1 greenpepper
halwe blik perskes
handvol rosyntjies
5ml garlic
10ml mielieblom
sout en peper
Kerriesous: 10ml kerrie,5ml borrie,1lepel chutney,2lepels tamatiesous,2t appelkoos konfyt ,2t suiker en 150ml water. Kook pasta en plaas in n vergieter wanneer gaar en tap koue water oor pasta en laat afkoel en hou eenkant.
Smoor ui , garlic en greenpepper en voeg kerriemengsel by uie smoor in pot en kook vir 10min.Los 2 opgehoopte telepels mielieblom in 50ml water en voeg by kerriemengsel en laat prut vir 5min
Gooi die pasta in n opdien bak,sny perskes in klein stukkies en voeg by pasta . Voeg rosyntjies en sout en peper by.
Roer kerriemengsel in pasta en plaas in yskas. Genoeg vir 6 mense.Monday, February 4, 2013
SWEETCORN KOEKIES
Bestandele
1 blik sweetcorn
4lepels meel
1 eier
1lepel suiker
knypie sout en peper
olie om mee te bak
1t bakpoeier
Metode
Meng sweetcorn,meel,eier,suiker,bakpoeier en sout en peper in mengbak. Verhit olie in pan en gooi opskep lepels vol in pan.
Draai om tot goud bruin aan albei kante.
Hierdie resep is voldoende vir omtrent 12 koekies
MELKKOS
Bestandele
liter melk
lepel botter
2kaneelstokkies
halwe koppie suiker
spaghettie
3lepels mielieblom
Metode
Breek spaghettie in baie klein stukkies en kook, wanneer gaar spoel en hou eenkant.
Kook melk, botter,kaneelstokkies en suiker op baie lae hitte en roer gereeld. As mengsel dik word en kook voeg spaghettie by. Los mielieblom op in klein bietjie water en voeg by.
Dien op met kaneelsuiker.

Sunday, February 3, 2013
GEBAKTE RYSPOEDING
2 k gaar rys
450ml melk
3 geklitse eiers
1 k suiker
1 t vanieljegeursel
Metode
Spuit oondbak met spray en cook. Voeg bogenoemde bestandele in bak en roer met vurk.Bak in matige oond by 180C vir 30 tot 40 min tot geset. Smeer appelkoos konfyt bo-oor en dien op met warm vla.

SKAAPVLEIS KERRIE
Bestandele
4 groot boud chops
1ui
Genoeg vir 3 mense
Metode
4 groot boud chops
1ui
2 kaneelstokkies
10ml garlic
5ml sout
125ml worcestershire sous
knypie peper
5ml braaivleis speserye
125ml tamatiesous
50ml chutney
5ml borrie
10ml kerrie
10ml appelkoos konfyt
4groot aartappels
4 wortelsGenoeg vir 3 mense
Metode
Braai ui en garlic en smoor tot bruin met bietjies, bietjies water. Gooi skaapvleis in en gooi speserye bo-oor.
Meng nou jou worcestershire sous,tamatiesous,chutney,kerrie,borrie en appelkoos konfyt in n beker en vul beker verder met 500ml water.Skil aartappels en sny in 8 kwarte en skil wortels en sny in ringe.
Voeg die kerrie mengsel en water in pot en kook vir 30min. Voeg nou die groente en kook vir n verdere 20min. Meng 5ml bisto en 10ml mielieblom met 100ml water en voeg by. Prut vir 5min sonder deksel.
Subscribe to:
Posts (Atom)