Saturday, May 18, 2013

AARTAPPELGEREG

Bestandele
6 groot aartappels
1pk wit uiesop
2 lepels margarien
1 houer room
Skil aartappels en sny in skywe en plaas in argilla bak. Strooi wit uiesop bo-oor. Skep die margarien oor.
Gooi room bo-oor en mikrogolf vir 18 min. Gerasperde kaas kan bo-op  gestrooi word.

1 comment:

  1. The 13 best slots machines in Las Vegas
    a large gaming 화성 출장안마 floor, casino dining, and 영천 출장마사지 luxury hotel, as well as 여주 출장안마 a hotel-casino located in the 광주광역 출장안마 Strip. The 15-story, 512 room luxury 양산 출장마사지

    ReplyDelete