1 pak marie biscuits
appelkoos konfyt
vla /custard 2 lepels
room
meng vlapoeier met kwart koppie water
gooi drie kwart koue melk in glas beker kwartkoppie suiker mikro vir 2min haal uit roer voeg aangemaakte custard by, roer sit terug in mikro vir 1min haal uit roer sit terug en so doen jy tot custard dik raak dan is dit gaar
smeer elke marie biscuit liggies met appelkoos konfyt en pak in bak gooi die dun custard bo-oor beskuitjies.
gooi room bo-oor krummel laaste biscuit bo op room en miskien cherries plaas in yskas vir half uur.

No comments:
Post a Comment