Bestandele
1koppie meel
10ml bakpoeier
kwart teelepel sout
2 eetlepels suiker
2 eetlepels peunut butter
1 eetlepel gesmelte margarine
1 eier
200ml melk
Sif meel, bakpoeier en sout saam. Klits eier,melk en margarine. Voeg suiker, peunut butter en eiermengsel by droe bestandele en roer goed en laat staan vir 30min.
Verhit olie in n pan vir vlak braai. Plaas lepelsvol in verhitte olie,draai om tot albei kante goudbruin is.
Bedien met stroop . Heerlik vir ontbyt.
No comments:
Post a Comment