Welkom Dis vir jul jong mense wat smag na mams se kook kos maar wat miskien nie meer so gelukkig is om nog n moeder te he nie.
Wel ons gaan bietjie leeuloop in Lorraine se kombuis ek sal jul stap vir stap verduidelik.
My seun was vir 2 jaar in Skotland en het sy ma uit Skotland geskakel om n bredie te maak.
Ek self was op die ouderdom van 19 getroud daardie jare het ons mos jonk getrou want saam bly was taboe. Ek kon nie kook nie maar was bevoorreg om elke aand my ma te bel en sy het vir my stap vir stap verduidelik wat ookal gereg ek die aand voor lus was. My ma is al 83 en woon by en sy kry nou al haar gunsteling geregte wat sy aan
gewoond was. My ma het gekook in haar tannie se gaste huis toe sy 19 was.
Okay dit was net n bietjie agtergrond hoe ek geleer het om boerekosse te maak.
Ek hoop van harte dat my blogg gaan help dat ons oumas se disse voort bestaan in ons kombuise.
braai n ui in bietjie olie roer aanhoudend dan gooi bietjies bietjie water by so smoor ons dit tot mooi bruin
sit hoender in pot en nou vir die speserye .
sout en peper na smaak, robertson hoender speserye en 1t garlic en herb spice voeg koppie kook water by. sit deksel op en kook vir 30 min.haal uit en sit dit in n oond skottel . hou eenkant . kook jou 4 halwe aartappels indieselfde hoender aftreksel en kook vir 20 min. Haal uit en sit by hoender en sprinkel olive oil of visolie booor hoender en aartappels en sit in oond by 180g draai elke 10 min braai vir ongeveer 45min in oond tot aartappels goud bruin is.
2k rys hoef nie tastic te wees nie want op die boere manier gaan jy n staal vergieter, n moet in die kombuis nodig he spoel rys met koue water voeg 4k koue water in pot 1t sout 1lepel margerien 2 casia stokkies 1t borrie halwe telepel kerrie halwe koppie suiker125ml rosyntjies en kook op lae hitte.kook vir ongeveer 30min .sit vergieter in wasbak en gooi gaar rys daarin tap koue water daaroor tap kwart water in dieselfde pot sit rys wat in vergieter is in pot sit deksel op en stoom vir 10min.
SOUS/GRAVY
1t bisto 2t mielieblom met kwart koppie water roer tot opgelos en voeg by jou hoender aftreksel wat in die pot oorgebly het toe jy die hoender en aartappels gekook het prut vir 10min sonder deksel.en roer
NAGEREG
1 pak marie biscuits
appelkoos konfyt
vla /custard 2 lepels
room
meng vlapoeier met kwart koppie water
gooi drie kwart koue melk in glas beker kwartkoppie suiker mikro vir 2min haal uit roer voeg aangemaakte custard by, roer sit terug in mikr vir 1min haal uit roer sit terug en so doen jy tot custard dik raak dan is dit gaar
smeer elke marie biscuit liggies met appelkoos konfyt en pak in bak gooi die dun custard booor beskuitjies.
gooi room booor krummel laaste biscuit bo op room en miskien cherries plaas in yskas vir half uur.
OUTYDSE SOET PATATS
2 groot patats
125ml suiker
2 pypkanneel stokkies /casia
2lepels magarien of botter
skil van n lemoen
250ml koue water
halwe telepel sout
skil patats en sny in skywe
smelt magarien en suiker in pot sit patats bo op gooi water lemoen skille en kaneel stokkies in pot prut vir 20min sonder deksel as water droog gekook is en patat nog nie sag voeg nog bietjie water by.
BOBOTIE
5ml sout
knypie peper
pietersielie
1 ui
1eier
braaivleis speserye
2snye ou brood
mayo en 125ml kondense melk
swart peper na smaak
bring water tot kookpunt , voeg pasta rys by, kook op lae hitte ,roer gereeld, kook vir 20min, gooi in vergieter en spoel koue water daaroor. Plaas in opdien bak meng bogenoemde bestandele by en plaas in yskas tot opdien tyd
TAMATIESOUS PASTA SLAAI
500g skroef noodles
250ml tamatiesous
250ml suiker
50ml asyn
50ml olie
5ml sout
1groot ui
1 green pepper
10ml kerriepoeier
Metode
Bring n pot water tot kook punt,as water kook voeg skroef noodles by. roer gereeld kook so 20min as jy die pasta kan sny met lepel teen kant van pot is dit gaar.
Gooi in vergieter en spoel koue water daaroor
Plaas noodles in opdien bak,maak ui fyn in twister. Kap greenpepper in baie klein blokkies.
Meng tamatiesous,asyn ,olie, suiker en kerrie. Giet sous oor noodles voeg sout by en roer deur,
Hierdie slaai is heerlik as jy dit n aand voor n braai kan voorberei want die volgende dag smaak dit op sy beste.Hou in yskas tot die volgende dag en meng slaai weer want sous is geneig om onder te le.
More almal .Vandag gaan ek n paar respte met maalvleis met jul deel, want dis gou en maklik.
BOBOTIE
5ml sout
knypie peper
pietersielie
1 ui
1eier
braaivleis speserye
2snye ou brood
125ml rosyntjies
Kerriesous ; 10ml kerrie poeier 5ml borrie ,10ml worctersous,2lepels tamatiesous, 2lepels chutney
10ml appelkoos konfyt, 5ml suiker
Metode
vuurvaste glas oond bak spuit met cook and bake,
meng fyn gekerfte ui gerasperde brood snye eier speserye en kerriesous met gemaalde beesvleis
plaas in glas bak . Bak vir 30min by 180g
ALTA SE PASTA RYS SLAAI
250 ml pasta rys
1groot ui fyn gekap
halwe pynappel
1 green pepper
10ml soutmayo en 125ml kondense melk
swart peper na smaak
bring water tot kookpunt , voeg pasta rys by, kook op lae hitte ,roer gereeld, kook vir 20min, gooi in vergieter en spoel koue water daaroor. Plaas in opdien bak meng bogenoemde bestandele by en plaas in yskas tot opdien tyd
TAMATIESOUS PASTA SLAAI
500g skroef noodles
250ml tamatiesous
250ml suiker
50ml asyn
50ml olie
5ml sout
1groot ui
1 green pepper
10ml kerriepoeier
Metode
Bring n pot water tot kook punt,as water kook voeg skroef noodles by. roer gereeld kook so 20min as jy die pasta kan sny met lepel teen kant van pot is dit gaar.
Gooi in vergieter en spoel koue water daaroor
Plaas noodles in opdien bak,maak ui fyn in twister. Kap greenpepper in baie klein blokkies.
Meng tamatiesous,asyn ,olie, suiker en kerrie. Giet sous oor noodles voeg sout by en roer deur,
Hierdie slaai is heerlik as jy dit n aand voor n braai kan voorberei want die volgende dag smaak dit op sy beste.Hou in yskas tot die volgende dag en meng slaai weer want sous is geneig om onder te le.
More almal .Vandag gaan ek n paar respte met maalvleis met jul deel, want dis gou en maklik.
FRIKKADELLE
1ui
1eier
3snye ou brood
100ml melk
1 groot rou gerasperde aartappel
2lepels chutney
sout en peper
robertson se braaivleis speserye
garlic en herb spice
pietersielie
1 weetbix
Metode
Week brood,korsies af gesny in melk en eier en hou eenkant.Kap ui fyn in twister.Plaas gemaalde beesvleis in meng bak en voeg al bg bestandele by en meng met hande goed saam krummel weetbix ook saam en meng. Rol nou jou bolletjies en plaas in pan met warm olie. Wanneer mooi bruin draai frikkadelle om en braai anderkent tot bruin.
IRISH STEW
JD Hierdie resep is spesiaal vir jou
500g gemaalde beesvleis
3 Aartappels
1ui
3 Wortels
halwe blik ertjies
sout en peper
robertson se braaivleis speserye
1blok beef stock opgelos in n koppie kook water
Metode
Smoor ui in pot met olie na 2min drup bietjies bietjies kookwater oor ui tot bruin en dan voeg maalvleis in pot. voeg jou speserye by.Skil aartappels en sny in klein blokkies en wortels in ringe en voeg by.gooi bees aftreksel wat opgelos is by en roer voeg nog n koppie water by en sit deksel op en laat prut vir 30min. voeg nou halwe koppie ertjies by.
Los op 10mil mielieblom en 5ml bisto in n kwart koppie water en voeg by gaar kos en laat ptut vir 10 min sonder deksel op lae hitte.
Metode
Braai ui en greenpepper in 1t canolaolie tot bruin en sag. Voeg maalvleis,speserye behalwe die bisto en mielieblom by met 1k water. Kook vir 10min met deksel en dan voeg gevriesde groente by.Kook vir verdere 15min,haal deksel af . Meng bisto en mielieblom met 125ml koue water en voeg by maalvleis en prut vir 5min sonder deksel. haal van stoof af en hou eenkant. spuit oondvaste bak met cook en spray.
plaas 1pak deeg onder en skep maalvleis gereg booor dan plaas 2de pak deeg bo op. Verf mayonnaise oor deeg. Bak vir 20min op180c.
Jo amper vergeet ek, Wit Rys op die boere manier. Ons moet darem rys opdien saam met ons maalvleis disse. Kom ek gaan julle nou stap vir stap verduidelik. My seun Dylan het n paar maande terug vir my gebel en gevra "mams" hoe kook ek rys op ma se manier en ek het hom oor die foon stap vir stap verduidelik soos my ma my weer geleer kos maak het oor die foon. En mense glo my op die ou boere manier hoef jul nie ten duurste tastic rys te koop nie, op die boere manier kook ons sommer met NO NAME rys en dit kom nooit n flop nie Reg hier gaan ons.
RYS
2koppies rys
sout
koue water
Vergieter soos die ou mense se strainer
Medium pot
Metode
plaas rys in pot met water en spoel eers die rys. Sit 4koppies water saam met rys en 10ml sout. bring tot kookpunt,roer af en toe en kook rys sonder deksel tot water weg gekook het.Dit sal so 20min neem proe aan rys korrel of dit sag is indien nie gooi nog n koppie water by en roer.Wanneer rys gaar is, gooi in vergieter oor die wasbak en spoel met koue water.Hou die rys in vergieter en tap koue water in dieselfde pot waarin jy die rys gekook het,so kwart met water sit vergieter boop pot,sit n deksel boor en stoom vir 10min. Onthou enige oorskiet gaar rys word gevries want ons gaan daarmee nog rys poeding maak.

CORNISH PASTEI
500g maalvleisS
2 pakke ready rolled pastry
1ui
halwe green pepper
sout en peper na smaak
braaivleis speserye
2Aartappels
5ml bisto
10ml mielieblom

1pakkie piesang kitspoeding
1pakkie coconut beskuitjies
1 houer Room
450ml melk
Metode
Gooi eers die koue melk in n meng bak,voeg dan die kitspoeding by en klits vir 5min. Vou die room in en klits kitspoeding tot dit styf raak. Daar is 18 beskuitjies in die pakkie. Pak 9beskuitjies in glas bak en gooi helfde van poeding oor beskuitjies. Pak nou die ander 9 beskuitjies op poeding en gooi res van geklitse poeding oor beskuitjies en plaas in Yskas vir so 30min,wel as daar 2 in die kombuis is gaan julle baklei om die bak uit te lek
Dit lyk heerlik..gaan dit probeer en terugvoering gee.
ReplyDeleteHi het ek genoeg resepte gegee vi n Sondag.
DeleteAlta se resep is ook op.
More is dit Mince