Monday, February 11, 2013

KOOL OP DIE KOLE

Bestandele
1 kool
bacon
botter
kaas
foelie
Sny diep kepe in die kool, nie reg deur nie. Vul die repe met botter,bacon en kaas en draai dig toe met
foelie. Sit dit op die kole en kook vir n uur. Draai gereeld om. Toets na n uur of sag.

No comments:

Post a Comment