Tuesday, January 29, 2013

SAGO POT

Vanessa  hierdie resep is spesiaal vir jou

250ml sago
1liter melk
2lepels botter
2kaneelstokkies
200ml suiker
2lepels vlapoeier

Metode
Voeg bg bestandele in n medium pot op lae hitte. Hierdie melkmengsel moet heel tyd geroer word, anders maak dit klonte. Kook vir 20min dan behoort sago deurskynend te raak. Meng vlapoeier met n klein bietjie water en roer in pot. Voeg 5ml vanilla essence by. Dien op met kaneel suiker.

No comments:

Post a Comment