Wednesday, October 14, 2015

KERSFEES VRUGTEKOEK

Hierdie floplose kerskoek is ouma Cilie se resep. Hierdie resep is meer as 60 jaar oud.
Elke Kersfees het my ma vir ons en haar vriendinne kerskoek gebak.
Kersfees kom aan en hierdie koek kos meer as die helfde goedkoper as in die winkels.

BESTANDELE
 500G koekvrugtemengsel
1 houer cherries
1 pak dadels
Neute
125g Margerine
1k suiker
1k water
1k brandewyn
1t koeksoda
2t fyn kaneel
2t fyn gemmer
2t gemengde speserye
2t vanilla essence
Kook bogenoemde bestandele vir 5 tot 7 minute en laat afkoel.

Voeg by;
2 Eiers
2 k meel
2t bakpoeier
sout

Meng goed en meng laaste vanilla essence by.
Bak vir 40 min teen 180 grade en dan 20 min op 150 grade

Tuesday, April 21, 2015

VINNIGE POEDING

Bestandele

1 pakkie jellie
1 blik kondensmelk
1 bakkie maaskaas
125ml kook water
 Enige blik vrugte

Metode

Los jellie op in die kookwater
Meng al die bestandele saam en plaas in glas bak.  Laat stol in yskas.

Wenk: Room wat suur geword het sal weer soet smaak as n bietjie koeksoda en n
bietjie suiker daarby gevoeg word.

Monday, April 20, 2015

VINNIGE SEEKOS POTJIE

Bestandele

15ml botter
15ml visolie
1 groot ui
4t garlic
15ml visspesserye
2 bay leaves
3 selderystingels
1 blik gekapte tamaties
125ml droe witwyn
500ml water
1 knorr veg stock pot
sap van 1 suurlemoen
2t suiker
500g stokvis
1 pak gevriesde seekos mengsel
15ml mielieblom250ml room
125ml vars pietersielie
gemaalde swart peper
5ml sout

METODE

Smelt botter en olie in swart pot oor medium kole. Voeg gekapte ui en selderystingels by en braai tot sag. Voeg garlic,sout ,peper en vis spice by en roer vir nog n min.Voeg blik tamaties 2t suiker bayleaves,suurlemoensap en wyn by. Voeg groente stock en water by en kook vir 20min.
Meng mielieblom en room bymekaar en hou eenkant. Na 20min om is voeg hake blokkies en seekos mengsel by pot en laat prut vir 8 min. Roer pietersielie en room mengsel in pot en laat prut vir 5 minute sodat pot kan verdik. Dien op met wit Rys.


Sunday, April 19, 2015

TUNASLAAI

Bestandele

1 Ui
2 Teelepels Garlic
Halwe blik Pynappel stukkies
2 Appels
3 Gekookte Eiers
4 Gurgins
Halwe Komkommer
2 Tamaties
3 Teelepels Peppadew
2 Blikkies Tuna
3 Koppies Mayo
2 Lepels Sweet Chilli Sauce
Halwe pak Skroef Noodels\
Sout en peper

METODE

Kap ui fyn,skil appels en sny in blokkies,  Sny komkommer en tamaties in blokkies. Sny gurgins in klein ring. Kook water met sout as water kook voeg noodels bu en kook vir 20min. As noodels breek teen kant van pot met houtlepel is dit gaar, Spoel noodels onder koue water in vergietes.
Plaas alle bestandele in slaai bak en meng liggies deur.





AARTAPPELSLAAI MET FETAKAAS

Bestandele

6 Aartappels
1 Ui
1 Pakkie Bacon
2 Koppies Mayo
2 Blokke Feta
2 lepels kondensemelk
3 Gekookte  Eiers
Sout en swart peper
Aromat
Paprika
Pietersielie

METODE

Kook aartappels vir 14 min in Argillabak in microgolfoond.
Smoor ui en bacon in pan vir 10 min.
Gooi uie smoor saam met aartappels
Gooi Spices oor en mayo en kondensemelk
Rasper gekookte eiers in.
Krummel fetakaas oor en meng al die bestandele saam.
Sprinkel vars pieresielie bo-op.