Bestandele
4 varktjops
15ml margarien
15ml olie
sout en swart gemaalde swart peper
5ml koljander
5ml garlic
pakkie mushrooms
1 ui
100ml room
Metode
Giet olie en margerien dan garlic in Argillabak en plaas die varktjops in bak. Mikrogolf vir 8 min en draai om na 3min. Geur tjops met sout en peper en koljander.
Braai ui en mushrooms in pan op stoof en voeg room by. Voeg die mushroomsous by tjops en microgolf vir ongeveer 15min.
Thursday, May 30, 2013
Tuesday, May 21, 2013
PYNAPPELHOENDER
Bestandele
Hoenderdye
sout en peper
1 blik fyn pynappel
60ml mostert
150ml blatjang
50ml mayonnaise
Metode
Pak hoender in mikrogolfbak en strooi sout en peper oor Meng res van bestandele en giet oor hoender.
Mikrogolf vir 30 min.

Saturday, May 18, 2013
AARTAPPELGEREG
Bestandele
6 groot aartappels
1pk wit uiesop
2 lepels margarien
1 houer room
Skil aartappels en sny in skywe en plaas in argilla bak. Strooi wit uiesop bo-oor. Skep die margarien oor.
Gooi room bo-oor en mikrogolf vir 18 min. Gerasperde kaas kan bo-op gestrooi word.

Wednesday, May 15, 2013
DRIEBOONTJIESLAAI
Bestandele
1 pak bacon
1/2 koppie bruinsuiker
1 eetlepel mielieblom
25ml visolie
200ml asyn
1blik botterbone
1 blikgroenboontjies
1 blik bakebeans
1 greenpepper
1 groot ui
sot en growwe swart peper
Metode
Snipper spek fyn en plaas in bak. Bedek met papierhanddoek en mikrogolf vir 6 min en roer na eerste 2 min.Skep uit met dreineerspaan en hou eenkant.
Meng die bruinsuiker,mielieblom,olie en asyn goed saam met spek vloeistof. Mikrogolf vir 5 min en roer elke min tot dik. Dreineer botterbone en groenboontjies.Voeg dit saam met die bakebeans. Gooi die dik sous by. Kap en ontpit greenpepepper en sny fyn. Skil ui en kap fyn. Voeg ui,greenpepper en bacon by drie bone en meng liggies met n vurk. Geur met sout en swart peper. Dien lou warm op.
Lewer 12 tot 14 porsies. Heerlik saam met braaivleis.

MIKROGOLF MIELIES - ARGILLA BAK
Bestandele
4 Mielies
botter of margarien
aromat
Maak mielies skoon , haal blare af. Plaas in argillabak. Smeer margarien op elke mielie en gooi aromat oor.
Mikrogolf vir 10 min,haal uit en draai mielies en mikrogolf vir nog 4 min.

MIKROGOLF ARGILLA BAKKE
Argilla bakke is die mees fantastiese bakke as jy wil kook in mikrogolf. Hierdie bakke is n moet he as jy n werkende vrou is. Vars groente smaak net heerliker en dit sonder n druppel water.
Ek gaan vir jul heelwat resepte gee vir die wat al bele het in hierdie bakke. Argilla bakke kan natuurlik in oond ook gebruik word en is ook n mooi opdien bak. Ek besit self 5 Argilla bakke .
SUIKERMIELIEBROOD
Bestandele
1k meelblom
2/3 mieliemeel
1eetlepel bakpoeier
1/2 t sout
4 eetlepels margarien
13ml suiker
4 groot eiers
1 blik sweetcorn
Metode
Smeer bak met margarien. Sif meel,mieliemeel,bakpoeier en sout saam. Frummel die margarien daarin. Voeg suiker by en meng.Klits die eiers en meng dit met die suikermielies.Voeg by meelmengsel en meng.
Die beslag is slap. Skep beslag in gesmeerde bak.Plaas die bak op n omgekeerde piering in mikrogolf
Mikrogolf die brood 17min. Laat die brood 5 min staan. Keer dit op n draadrak uit. Heerlik saam met botter terwyl nog warm.

Subscribe to:
Posts (Atom)